Van Skadus stil, n kat so skraal en vry, Deur stadsrumoer, sy legendes gly. Geen vrees geken, geen roete te verlore, Die straatkat heers, n storie word gebore
Oor ons
Straatkat is gebore in Benoni, breinkind van Patrys's Novelties Ons doen enige design, van persoonlike geskenke tot meer professioneel.